Disa salteri is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap. Dit is na die plantkundige Terence Macleane Salter vernoem.
Bronne
Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika salteri