Disa clavicornis is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort. Die plant is endemies aan Mpumalanga en kom op berg Anderson voor op hoogtes van 2 000 m. Die spesie het habitat afgestaan aan die aanplant van denneboomplantasies. Mynbou en prospekteer regte en landbou aktiwiteite is 'n bedreiging vir die plant.

Bron REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika clavicornis