Romulea sulphurea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die familie Iridaceae behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Pakhuisberge by die Pakhuispas voor. Hier is die enigste populasie en enige pad instandhoudings of verbetering is 'n bedreiging vir die plant.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

sulphurea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika