Romulea aquatica is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die familie Iridaceae behoort en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Piketberg tot by Malmesbury voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 2 400 km² en groei in oewer poele maar word bedreig deur graan verbouing en vertrapping deur vee.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
aquatica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika