Ixia cochlearis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom naby Stellenbosch in die Jonkershoekvallei voor. Dit is egter laas in 1946 gesien en 'n deeglike ondersoek in die gebied (nou plantasies) het niks opgelewer nie. Dit kan uitgestorwe wees.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika cochlearis