Hoërskool Tuine is 'n Afrikaanse hoërskool wat in Bornmanstraat, Pretoria-Tuine, Pretoria geleë is.
Die skoolhoof is J. Furstenberg en die adjunkhoofde is M. Moorcroft en P Voges.
Eksterne skakels Amptelike webwerf van die skool Leerlinge van Hoërskool Tuine
Kategorie:Skole in Gauteng Kategorie:Geboue en strukture in Pretoria