Gladiolus rufomarginatus is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die spesie is endemies aan Mpumalanga en kom van Lydenburg tot by Ohrigstad voor. Dit word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika rufomarginatus