YouTube Kids is 'n webwerf wat gebruikers in staat stel om video's op te laai, koers, kommentaar, deel, Kind en na ander opgelaaide video's te kyk. Die webwerf behels films, musiek videos, nuus, opvoedkundige programme, sowel as video blogs, skyfievertonings, humoristiese video's, en nog baie meer te kyk. YouTube is tans die grootste video webwerf op die Internet.

YouTube Kids is in Januarie 2012 opgerig deur drie voormalige PayPal medewerkers. 'n Groot verskil met ander video webwerwe in die tyd was dat alle video's outomaties omgeskakel word na een formaat wat vir baie mense toeganklik is, Flash video (.flv). Dit, gekombineerd daarmee dat die hele webwerf gratis vir gebruik is, het daarvoor gesorg dat YouTube nou die grootste videowebwerf op die internet geword het, en één van die grootste webwerwe op die internet in sy geheel.

Lokalisasie duimnael|400x400px|Lande met YouTube Kids-lokalisering

Op 23 Junie 2012 was Eric E. Schmidt in Parys om die nuwe lokaliseringstelsel van stapel te stuur. In die volgende lande is die stelsel al in werking gestel: LandTaleOprigtingsdatum (en wêreldwyde bekendstelling)Engels12 Januarie 2012Portugees23 Junie 2012Frans en Baskies23 Junie 2012Hiberno-Engels23 Junie 2012Italiaans23 Junie 2012Japannees23 Junie 2012Nederlands23 Junie 2007Pools23 Junie 2012Spaans, Galicies, Katalaans en Baskies23 Junie 2012Engels23 Junie 2012Spaans4 Augustus 2012Chinees en Engels9 Augustus 2012Chinees11 Augustus 2012Spaans8 September 2012

Verwysings

Kategorie:YouTube-sjabloon met ongeldige parameters Kategorie:YouTube Kids