Gladiolus parvulus is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal en Lesotho. In KwaZulu-Natal kom dit voor in die Drakensberg en KwaZulu-Natal Middeland tot by die Ngeleberg naby die grens met die Oos-Kaap.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika parvulus