Gladiolus mostertiae is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, naby Nieuwoudtville. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 19 km². Hier is daar slegs vier subpopulasies wat habitat afstaan aan die rooibos tee bedryf en oorbeweiding. Die bedreiging bestaan steeds.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika mostertiae