STMicroelectronics (dikwels eenvoudig ST genoem) is 'n Franse en Italiaanse multinasionale organisasie, met sy hoofkantoor in Plan-les-Ouates, naby Genève in Switserland, wat elektroniese skyfies (halfgeleiers) ontwerp, vervaardig en bemark. Dit is een van die wêreld se voorste spelers in die ekonomiese sektor van halfgeleierproduksie.Contacts In September 2017 het die groep by die CAC 40 aangesluit nadat die indeks vier jaar tevore verlaat het.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Franse maatskappye