Die vlamme (Gladiolus merianellus) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Kaapse Skiereiland voor. Die plant word bedreig deur indringerplante soos Acacia-spesies en dennebome. Die spesie blom van Julie tot September.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika merianellus