Die 'Aude is 'n rivier in die suide van Frankryk met sy oorsprong in die Pireneë wat 224 kilometer verder in die Middellandse See uitmondFiche de l'Aude op die webwerf van SANDRE. nadat dit deur die gewes Languedoc-Roussillon gevloei het.
Die naam van die departement Aude is van die rivier afkomstig.
Verwysings
Kategorie:Riviere in Frankryk