Bell kan een van die volgende beteken:

Persone Alexander Graham Bell, uitvinder van die telefoon. Charles Davidson Bell, Skotsgebore landmeter-generaal van die ou Kaapkolonie.

Helikopters en skepe Bell 206 helikopter Bell 407 helikopter Bell 427 helikopter Bell 429 GlobalRanger Bell P-39 Airacobra (vegvliegtuig) SS Empire Bell, 'n Sweedse vragskip uit 1930 USS Bell, 'n Amerikaanse Vlootskip

Plekke Bell, Oos-Kaap (dorpie) Bellrivier in die Oos-Kaap Bellville (oorspronklik "Hardekraaltjie") direk oos van Kaapstad.

Dierelewe Bell se skarnierskilpad