Die R549 is 'n streeksroete wat die R716-streeksroete by Deneysville in die Vrystaat met die R23 in Heidelberg, Gauteng verbind. Die roete gaan oor die Vaalrivier net onder die Vaaldam se wal.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport

Kategorie:Streeksroetes in Gauteng