Die R548 is 'n streeksroete wat die R51-provinsiale pad met die R50-provinsiale verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R51, 9 km noord van Balfour. Dit kruis die N17-nasionale pad, gaan verby die R550-streeksroete, gaan deur Devon waar dit die R29 kruis en eindig waar dit by die R50 aansluit, oos van Delmas.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport