Trevor Nasser is 'n Suid-Afrikaanse virtuoos en speel kitaar, mandolien en banjo. Hy is ook musieklektor. Hy het sy pa se musiekskool oorgeneem.

Diskografie 1982: Chariots Of Fire 1986: Trevor Nasser 1988: Trevor Nasser Vol.3 2004: Memories 2008: Moods

Eksterne skakels

RSG onderhoud op potgooi of op Omny.fm, uitgesaai op 17 Julie 2015 om 8:00 PM

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Kitaarspelers