Die Taaibosspruit is 'n rivier wat tussen Coligny en noord van Klerksdorp in Noordwes in Suid-Afrika vloei. Die Taaibosspruit sluit aan by die Skoonspruit en lê in die opvanggebied van die Vaalrivier.
Oorsprong
Monding
Eksterne skakel Google-kaart van die Taaibosspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Riviere in Noordwes