regs|duimnael| Ligging van Lavumisa in Eswatini Lavumisa is 'n dorp in die Shiselweni-distrik in die suide van Eswatini.
Dit dien as 'n grenspos oorkant die naburige dorp Golela in Suid-Afrika. Die snelweg MR8 en die spoorlyn kruis ook hier. duimnael|links|Lavumisa op 'n satellietbeeld, net noord van die Eswatini-grens (in geel). Pongolapoortdam is na die oos- en suidoostekant.
Kategorie:Grense van Eswatini