Erica turgida is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en het op die Kaapse Vlakte voorgekom. Dit is egter nou grootliks uitgewis in sy natuurlike habitat, maar kom voor by Kirstenbosch waar dit gekweek word. Enkele plante is ook in die Valsbaai-natuurreservaat aanwesig.

Galery

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

turgida Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika