Erica stylaris is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos- en Wes-Kaap en kom van Mosselbaai tot by Humansdorp voor. Daar is tien subpopulasies en elkeen word bedreig deur indringerplante soos die denneboom.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

stylaris Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika