Erica squarrosa is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Hottentots-Hollandberge en Groenlandberg voor. Daar is vier subpopulasies wat almal deur die indringerplant, die denneboom bedreig word.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

squarrosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika