Erica scabriuscula is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos- en Wes-Kaap en kom van Mosselbaai tot Humansdorp voor; in die kusberge sowel as die kusvlakte.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

scabriuscula Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika