Erica recurvata is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor by Soetmuisberg bokant Napier. Die plant was vir die eerste keer gesien in die 1800's en geag 'n hibried te wees uit Europa. Ross Turnerhttps://journals.co.za/doi/pdf/10.10520/EJC113174 het dit egter op 30 Augustus 2007 herontdek. Daar bestaan tans een populasie van 28 plante wat voorkom in 'n gebied van 1.26 km². Die habitat word bedreig deur indringerplante en die hoë voorkoms van veldbrande.

links|duimnael

Sien ook Lys van Erica-spesies

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

recurvata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika