Erica purgatoriensis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Franschhoek voor. Daar is een populasie van 500 plante langes die pad in moeras gebied. Padkonstruksie en veldbrande is die grootste bedreiging, die habitat het reeds twee gebrand binne tien jaar.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

purgatoriensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika