Petrus Secundus (P.S.) Dreyer (1921-1999) was 'n bekende Pretoriase filosoof en teoloog.
Publikasies Van Dreyer se publikasies sluit in: Die problematiek van die geesteswetenskappe (1952) Die godsdienskritiek van L. Feuerbach en K. Marx (1954) Oorsaaklikheid en vrijheid (1957) Geskiedenis en openbaring: 'n kritiese studie van die beskouing van Arnold J. Toynbee (Proefskrif Pretoria) (1958) Die moontlikheid van filosofiese kommunikasie (1967)
Kategorie:Suid-Afrikaanse filosowe Kategorie:Suid-Afrikaanse teoloë