Erica montis-hominis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die Mannetjiesberg in die Kamanassieberge. Hier is daar een populasie van 550 plante. Die habitat word bedreig deur die hoë voorkoms van veldbrande.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
montis-hominis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika