Die Bakrivier is 'n rivier wat suidwaarts in die Kai !Garib munisipaliteit in die verre Noord-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit sluit ongeveer 30 km wes van die Augrabieswaterval by die Oranjerivier se regteroewer aan.

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Bakrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Noord-Kaap