Heatherdale Landbouhoewes is 'n nedersetting in Suid-Afrika, sentraal-oos in die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Heatherdale het ongeveer 1 609 inwoners in 2011 gehad.

Heatherdale LH lê suid van die Platinumhoofweg, met Karenpark aan sy westekant en Theresapark oos.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Pretoria