Hesteapark is 'n voorstad in Suid-Afrika, sentraal-oos in die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Hesteapark het ongeveer 1 328 inwoners in 2011 gehad.
Daan De Wet Nel-rylaan loop regdeur Hesteapark en die buurt grens in die noorde aan die Platinumsnelweg.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Pretoria