duimnael|300px|Die teater op 405 West 55th Street by Ninth Avenue
die Alvin Ailey American Dance Theater (AAADT) is 'n moderne dans maatskappy geleë in New York Stad. Dit was in 1958 gestig deur choreograaf en danser Alvin Ailey. Dit bestaan tans uit 32 dansers, gelei deur artistieke direkteur Robert Battle en mede-artistieke direkteur Matthew Rushing.
Verwysings
Eksterne skakels
Alvin Ailey American Dance Theater webwerf Repertory of the Company Geskiedenisvan die dansmaatskappy Alvin Ailey American Dance Theater Channel op YouTube Fordham University Bachelor of Fine Arts degree program affiliation Argiefmateriaal van Matthew Rushing se vertoning in Alvin Ailey se Revelations in 2007 by Jacob’s Pillow Dance Festival Argiefmateriaal van Ailey II se vertoning in Alvin Ailey se Revelations in 1988 by Jacob's Pillow Dance Festival Map:
Kategorie:Dans