Die R722 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Harrismith met Memel verbind. Die roete begin waar dit afdraai van die N3-nasionale pad, 5 km buite Harrismith en noordoos gaan. Die roete gaan deur Verkykerskop en eindig in Memel waar dit aansluit by die R34.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Vrystaat