Erica costatisepala is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Klein-Swartberg en Kammanassieberge. Daar is drie populasies wat in rotsskeure en hange groei, die plant word beskou as seldsaam. Die habitat is in brand beskermende gebiede en word nie bedreig nie.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
costatisepala Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika