Krimpen aan den IJssel is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 29 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 9 km².

Krimpen aan den IJssel lê in die noordweshoek van die Krimpenerwaard-streek in die ooste van die provinsie, waar die riviere Lek en Hollandse IJssel mekaar raak.

Die munisipaliteit is deel van die Metropoolregio Rotterdam-Den Haag.

Plekke Dorp Krimpen aan den IJssel

Gehuggies Gedeeltelik in die Krimpenerwaard-munisipaliteit. Boveneind (gedeeltelik) De Noord ('n baie klein stukkie)

Naburige munisipaliteite

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webwerf Plaatsengids (beskrywing) AlleCijfers (statistiek)

links|duimnael|Hervormde kerk

Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland