Die Gamagararivier is 'n meestal droë rivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier ontspring in die Kalahari en vloei dan suidwaarts in die rigting van, en later deur Dibeng. Dit lê in die opvanggebied van die Noord-Kaapse Oranjerivier.
Monding
Eksterne skakel Google-kaart van die Gamagararivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Noord-Kaap