Erica aspalathoides is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Sederberge en Koue Bokkeveld voor. Daar is slegs sewe populasies bekend en die plant se habitat word bedreig deur te veel brande en droogtes.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

aspalathoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika