Aloe harlana is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan Ethiopië waar dit in die ooste voorkom.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys Plants of the World Online
harlana Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Endemiese plante van Ethiopië