The Strokes is 'n Amerikaanse musiekgroep wat in 1998 gevorm het en bekendheid verwerf het in die vroeë 2000's. Ná die vrystelling van hul debuutalbum, Is This It in 2001, het vele kritici die groep geprys as die "redders van rock". NME het Is This It hul album van die jaar gemaak. Sedertdien het die groep 'n groot aanhangerstal, veral in die VSA, Ierland, die VK en Australië.

Diskografie Studio-albums Is This It (2001) Room on Fire (2003) First Impressions of Earth (2006) Angles (2011) Comedown Machine (2013) The New Abnormal (2020)

Toekennings en nominasies 2002 Toekennings ASCAP Pop-toekennings – College Vanguard-toekenning BRIT-toekennings – Beste Internasionale Groep Meteor Ireland Music-toekennings – Beste Internasionale Album (Is This It) NME-toekennings – Beste Album (Is This It), Groep van die Jaar, Beste Nuwe Groep

Nominasies MTV Video Music-toekennings – MTV2-toekenning (Last Nite) MTV Europe Music-toekennings – Beste Nuwe Groep Q-toekennings – Beste Lewendige Groep

2003 Nominasies NME-toekennings – Beste Internasionale Groep

2006 Toekennings NME-toekennings – Beste Internasionale Groep

Nominasies MTV Europe Music-toekennings – Beste Rock Groep

2007 Nominasies NME-toekennings – Beste Internasionale Groep

Members Julian Casablancas - Voorsanger, liriekeskrywer Nick Valensi - Kitaar Albert Hammond, Jr. - Kitaar Nikolai Fraiture - Baskitaar Fabrizio Moretti - Tromme

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike Webtuiste MySpace NME-kunstenaarbladsy Guardian Unlimited biografie van 16 December 2001

Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe