Axelle Carolyn (gebore 3 April 1979) is 'n Belgiese aktrise, skryfster, en regisseuse.

Filmografie Rolprente 2008: Doomsday 2011: A Reckoning 2013: Soulmate 2015: Tales of Halloween 2019: Memory: The Origins of Alien 2021: The Manor

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Belgiese aktrises van die 21ste eeu