Cooper se aalwyn (Aloe cooperi) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Mosambiek en Eswatini. In Zoeloe staan die aalwyn bekend as Isiphuthumane. Die plant word deur die Zoeloes geëet. Dit blom naby die kus in Desember en binnelands in Januarie en Februarie.

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist PlantZAfrica Plants of the World Online

cooperi Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika