Märklin is 'n Duitse speelgoedmaatskappy en een van die voorlopers in die vervaardiging van modeltreine.

Die hoofkantoor is in Göppingen in die deelstaat Baden-Württemberg. Theodor Friedrich Wilhelm Märklin het die maatskappy in 1859 gestig en dit het oorspronklik speelgoed uit tin en blik vervaardig. In 1891 het die maatskappy begin om modeltreine te vervaardig.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Duitse maatskappye Kategorie:Speelgoed Kategorie:Treine