In algebraïese meetkunde is 'n algebraïese kromme 'n algebraïese variëteit van dimensie een.Encyclopaedia of Mathematics, Algebraic curve, besoek op 1 Maart 2008 Die teorie van die krommes in die algemeen is redelik volledig in die 19de eeu ontwikkel nadat talle besondere voorbeelde oorweeg is, beginnende met die sirkel en ander keëlsnitte.

Verwysings

Kategorie:Algebraïese krommes Kategorie:Krommes