Die Mercedes-Benz M278 is 'n familie van direk-ingespuite, tweelingturbo, V8-petrolenjins.

Terwyl die M273 van natuurlik geaspireer is, beskik die M278 oor twee turboaanjaers, een per silinderbank wat die druk tot verhoog in die meeste konfigurasies.Mercedes-Benz New V6 and V8 Engines are More Powerful and More Efficient

Mercedes-Benz bereken dat hierdie veranderinge, in samewerking met voertuigverbeterings soos die stop-aansittegnologie, sorg dat die 4,7 liter M278 tot 22% laer brandstofverbruik het en minder CO2 uitstoot as die 5,5 liter M273 terwyl dit meer krag lewer – 320 kW teenoor 285 kW en wringkrag van 700 Nm teenoor 530 Nm. Die M278 is ook verfynder as sy voorganger.

Die hele M278-reeks vermy die Amerikaanse "Gas Guzzler Tax", 'n eerste vir V8-produksie-enjins van Mercedes-Benz.

Verwysings

Kategorie:Mercedes-Benz-enjins