Sara-Marie Maltha (gebore 30 November 1971) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jack of Diamonds (2001) en Return to Sender (2004).

Filmografie Rolprente 2001: Jack of Diamonds 2004: Return to Sender

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu