Natalie Madueño (gebore 7 November 1987) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Petra (2018) en in die televisiereekse Follow the Money (2016), The Rain (2018), en Darkness - Those Who Kill (2019).

Filmografie Rolprente 2014: Itsi Bitsi 2016: Satisfaction 1720 2018: Petra 2018: In Love and War

Televisiereekse 2016: Follow the Money 2018: The Rain 2019: Darkness - Those Who Kill

Televisierolprente 2017: Hamlet på Kronborg

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu