Rikke Lylloff (gebore 28 September 1978) is 'n Deense aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Above the Street, Below the Water (2009), Truth About Men (2010), en Man Divided (2017), en in die televisiereeks Bette & Tallulah (2015).
Filmografie Rolprente 2009: Above the Street, Below the Water 2010: Truth About Men 2017: Man Divided
Televisiereekse 2014: Baltic Crimes 2015: Bette & Tallulah
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu