Fanny Leander Bornedal (gebore 24 Julie 2000) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Journal 64 (2018) en in die televisiereeks Bron/Broen (2011).

Filmografie Rolprente 2018: Journal 64 2018: That Time of Year

Televisiereekse 2011: Bron/Broen 2016: The Other World 2020: Centrum

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu