Camilla Lau (gebore 17 November 1989) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Guilty (2018), Journal 64 (2018), en Shrouded Destiny: A Star Wars Long Tale Fan Film Production, en in die televisiereeks Ride Upon the Storm (2017).

Filmografie Rolprente 2018: The Guilty 2018: Journal 64 Shrouded Destiny: A Star Wars Long Tale Fan Film Production

Televisiereekse 2017: Ride Upon the Storm 2020: De Kongelige Statuer

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu