Jacob Krarup (gebore 16 September 1982) is 'n Deense akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Sleeping Dogs en in die televisiereeks Perfekte Steder (2017).
Filmografie Rolprente 1996: Anton 2003: Kick'n Rush 2012: White Black Boy Sleeping Dogs
Televisiereekse 2017: Perfekte Steder 2019: Comedy Cocktail
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu