Ellen Hillingsø (gebore 9 Maart 1967) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Credo (1997), Karla's World (2007), Karla & Katrine (2009), en The Experiment (2010) en in die televisiereeks Rita (2012).
Filmografie Rolprente 1996: Krystalbarnet 1997: Credo 2004: Silkevejen 2005: True Spirit 2007: Karla's World 2009: Karla & Katrine 2010: The Experiment 2013: Player 2014: Lulu The Undertaker's Children
Televisiereekse 1984: Morgenflimmer 2001: Hypokonder 2002: Hvor svært kan det være 2006: Absalons hemmelighed 2009: The Protectors 2009: Pagten 2012: Rita 2014: Danmark i bedste sendetid 2017: Tinkas juleeventyr 2017: Nipskanalen 2019: Tinka og kongespillet 2020: Store Lars
Televisierolprente 1995: Cruise Manager
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu